Laerskool Dr. Havinga se visie is om die toonaangewende Laerskool te wees wat streef om ons leerders optimaal te ontwikkel en toe te rus
Deur
Godsdienstige en morele waardes
Progressiewe onderrigprogramme en onderteuningsdienste
Met
Bekwame en toegewyde personeel
Die ondersteuning van ouers

Ons Havie Hand
Saam stap ons die pad van uitnemendheid met passie!