Ander
Maandag 18 November
Padpatrollie:
Groep 2
Seniorfase Eksamen:
Eksamen : Wiskunde (Gr. 6)
Eksamen : Lewensoriëntering (Gr. 7)
Gr. 7 Afsleitingseremonie:
Die Gr. 7 Afsleitingseremonie gaan na die eksamen plaasvind in die skoolsaal
Dinsdag 19 November
Padpatrollie:
Groep 2
Gr. 1 Inligtingsdag:
07:00 - 18:00 - Personeelkamer
Woensdag 20 November
Padpatrollie:
Groep 2
Gr. R Vertoning:
"What a Walrus" vertoning 11:00. Kersfees vertoning - Die wolf en die kersfeesmuis - Gr. R terrein
Donderdag 21 November
Padpatrollie:
Groep 12
Dissipline:
Beheerliggaam gesprekke met ouers (07:00 - 09:00)
2de Algemene Jaarvergadering:
2de Algemene jaarvergadering om 18:30 in skoolsaal (begroting vir 2020 met ouers)
Vrydag 22 November
Padpatrollie:
Groep 2
Prysuitdelingsertifikate:
Prysuitdelingsertifikate wprd op 4 De. saam met rapporte uitgedeel
Gr. R Kerspartytjie:
Gr. R Kerspartytjie - Afsluiting (Gr. R terrein en C-veld) (Slegs kinders)