ATKV-REDENAARS

    atkv-featured-image

    ATKV-REDENAARS

    Die volgende sprekers het deelgeneem aan die ATKV-Redenaarskompetisie se eerste uitdunronde wat by Hoërskool Linden op 12 - 13 April 2019 plaasgevind het.

    Graad 4:

    • Lee-Ray Gericke
    • Xhiann Pretorius
    • Eduard Hamman
    • Tamlin Steyn

    Graad 5:

    • Yana Olivier
    • Zander van Biljon

    Graad 6:

    • Luan Kleingeld
    • Abigail Taylor
    • Vernon Beyer

    Graad 7:

    • Zurika Janse van Nieuwenhuizen
    • Ruben Kies
    • Zuart Boonzaaier

    Ons sprekers het puik toesprake gelewer en pragtige repliek ontvang.

    Alle uitslae sal binne twee weke deur die ATKV op die webwerf www.atkv.org bekend gemaak word.

    Ons is trots op elke "raakprater"!

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *